Media

Maatskappy Video

Die meeste fotos, grafiese ontwerpe en videos is werklike gebeure en operasies wat direk en indirek deur Central Executive Network (Edms. Bpk) uitgevoer is. Ons sekuriteits bedryfs ervaring is breed en ons het sedert 2008 in alle bedrywighede en missies geslaag. Ons word internasionaal erken as ‘n maatskappy innoveer  in die sekuriteits bedryf.

Spesiale Militêre Toetse

Ricochet Ltd en Channel Five het die wêreldwye TV-program “Unbreakable” vervaardig en uitgesaai. Die laaste episode het in die harde bosveld van Suid-Afrika afgespeel. Een van die direkteure van Central Executive Network (Edms. Bpk) het hierdie finale episode vir Ricochet Ltd beplan en saamgestel. Hy was ook die hoofinstrukteur van hierdie program.