Maatskappy Dienste

Vernaamste Uitgangspunt

Ons plaas die kliënt in die middel van alles wat ons doen. Eerstens leer ons soveel as moontlik van die kliënt se terrein, spesifieke sekuriteitsbehoefts en die uitdagings wat hulle in die gesig staar. Ons bied meer indiepte, vooraf-analises en skattings om by die kliënt se behoeftes te pas en sodoende die toepassings wat hulle reeds beskikbaar het, te benut. Ons bly kliënte ondersteun lank nadat ons werkbare verbeterings aangebring het.

Tweede Uitgangspunt

Veiligheidsontplooiing vir internasionale doeleindes, verg spesiale oorweging en beplanning. Elke projek of missie wat ons onderneem, is ‘n nuwe begin. Die fynste besonderhede tel en niks word oorgelaat aan toeval nie. Hierdie beproefde metode werk vir ons, dit verminder risiko’s en verhoog ons suksesse aansienlik. Akkurate intelligensie, praktiese en strategiese beplanning, kundige spanne, professionele dienslewering en gehaltebestuur is die basis van ons operasionele sukses.

Ons bestuur fokus op kliënte se mees kritiese gevaar- en veiligheidsbehoeftes. Ons verskaf diepliggende en doeltreffende kundigheid, maar is ook bekend vir ons holistiese perspektief.

As u ‘n veiligheidsuitdaging teëkom of beleef, of u het eenvoudig genoeg gehad van tweedehandse diensverskaffers, kontak ons vandag om ‘n gratis aanvangskonsultasie met een van ons kundiges te reël. Ons het baie klein tot groot ondernemings al gehelp om hul sekuriteitsprobleme op te los.

Ons bied U die volgende dienste:

Sekerheidspraaitjies en konferensies

Ons bring eerstehandse sekerheidskennis en jare se ondervinding na gemeenskappe. Ons maak hulle bewus van taktieke en strategieë wat kriminele gebruik om toe te slaan by huise, werksplekke en op die pad. Ons deel baie belangrike sekerheidsinligting en offer riglyne vir waarneming en implementering wat algehele sekuriteit verbeter.
 

Home Page

Terrein en eindom risiko en sekerheidsasseserings

Ons identifiseer alle potensiële en huidige risikos en sekerheidsbreke en verskaf dan kwaliteit verslae en voorstelle om sekerheidsmaatreëls te verbeter, te versterk of the vervang.

daf-95-xf-pic-49434_5-

Wagdienste

Ons verskaf deeglike gewerfde en gekeurde sekerheidspersoneel wat PSIRA opgelei en geregistreer is vanaf grade C-A. Ons sekerheidsbeamptes lewer eksellent en professionele dienste en word deur hoogaangeslaande bestuurders en inspekteurs bestuur. Dit alles saamgevat maak ons ‘n maatskappy wat wêreldgehalte diens lewer. 
 

dffgddfggfgf

Verliesbeheer vir alle besighede

Ons dek winkels, logistieke maatskappye, vervoer maatskappye, myne en koperatiewe besighede teen verlies beheer. Sodoende bespaar ons kliënte baie ty den geld.

 

Truck driver (30s) sitting in cab of semi-truck.

BBP beskerming

Ons beskerm buitelandse besoekers, koperatiewe maatskappye en besighede en ook hooggewaardeerde individuele mense

Enplane-Armed-Cropped

Onluste en skadebeheer

Ons werk binne die riglyne van die wet en beskerm sodoende besighede en personeel teen onwettige oproeriges.  

 

f1d9438a655600178ab2211ce051865e

Komersiële en private waarneming en ondersoek dienste

Ons dienste dek koperatiewe besighede, huwelike en kriminele forensiese navrae.  

personal-bodyguard

Logostieke en plot dienste

Ons beskerm konvooie en skeepshouers op persele, paaie en die see.

fdfgfgdfg

Maritieme en skeepssekerheid

Ons offer wagdienste, plot dienste en spesiale operateurs om skepe en vragte te beskerm.

armed-guards

Plaas beveiliging

Die beskerming van plase en plaasboere teen misdadigersen moordenaars. 

0G0A51122

Video C-E-N-oorsig

Maak seker dat u die klank saam met die oorsig aanskakel om die volle impak van ons video te kry en te beleef