Tuisblad

Met diep funksionele kundigheid -

Help ons om u sekuriteitsprobleme op te los en sodoende u tyd en geld te bespaar….

Integriteit, toegewydheid en die waarheid is die hoekstene van ons hele bestaan.

Welkom by ons Korporatiewe Webtuiste

Oorspronklik Gestig in 2008
Central Executive Network (C-E-N) voorsien algemene en spesialisveiligheidsdienste op ‘n omvangryke wyse aan privaat- en kommersiële kliënte. Ons is gevestig deur eersteklas bestuurders, toesighouers en lojale en toegewyde werkers wat uitstaande diens lewer.
Veiligheid en Sekuriteit is aspekte wat in ons maatskappykultuur ingebou en geanker is. Tot hede toe het ons in ál ons opdragte en optredes gedurende al ons kontrakte – plaaslik en internasionaal – geslaag. Géén ongeluk of onaangename voorval is nog teen ons ingebring of voorgehou nie, danksy ons streng diensbeleid en gedragslyn, hoë standaarde en veiligheidsprosedures.
Ná afhandeling van elke kontrak of projek wat ons onderneem, moet daar ‘n tevrede kliënt wees – een wat ons weer sal nader en ons dienste aan ander sal aanbeveel. Indien dít nie gebeur nie, het ons in ons doel misluk.

Wat kan ons doen vir u sukses

Met ‘n 100% operasionele en diensrekord, sal u graag wil weet dat die sekuriteit van u onderneming en die veiligheid van u personeel deur ons hanteer word, terwyl u kan fokus op die uitbreiding van u sakebelange sonder kommer hieroor?

Contact Us

Hoofkantoor:
HB-Forumgebou, Stamvrugstraat 13, Val de Grace 0184 Pretoria

Afdelings:
Administrasie: 012-481-3672
Wagdienste & Verliesbeheer: 012-481-3673
Besigheidsontwikkeling & Spesiale Operasies: 012-481-3674

Bemarking
:
Tel: 012-481-3672
E-pos: info@cenhrs.com
Webtuiste: www.cenhrs.com

PSIRA-No
: 2819676
Maatskapppyregistrasie: 2008/2011/2018/306133/07